Vlam

Vlam

by Sidney Gilroy
Vlam

Vlam

by Sidney Gilroy

eBook

$10.99  $12.44 Save 12% Current price is $10.99, Original price is $12.44. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Sollie Mthembu se huwelik lê aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe. Terwyl hy in ’n Bloemfonteinse gastehuis lê en tob oor waarom Nyandi hom sou wantrou, brand ’n kunsgalery op Parys tot op die grond af. Die wêreldberoemde kunstenaar Aretha Hattingh se oeuvre – en tuiste – nou ’n hoop as. En in die middel van die ruïne: die oorskot van ’n vrou, vermoedelik dié van Aretha. Is dit moord? Selfdood? Of bloot ’n fratsongeluk?  

Product Details

ISBN-13: 9780798182195
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 01/18/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 288
File size: 526 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Sidney Gilroy is 1 Junie 1980 op Virginia gebore. Later verhuis hy saam met sy ouers na die Oos-Vrystaat. Sy debuutroman, Klikbek, verskyn in 2019 by H&R. In 2020 verskyn die opvolg, Middernag, wat in 2021 met die kykNET-Rapport-filmprys bekroon word. Sidney is ’n projekbestuurder in die ingenieursbedryf en woon tans op Hartenbos.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews