VUILSPEL OP DIE VLAKTES - RYK SCHOONRAAD REEKS
Vuilspel op die Vlaktes is so vol aksie en so romanties soos die skitterendste “wilde weste”-verhaal wat u nog gelees het. Die verhaal speel af in ’n tydperk toe ons binneland net sulke kleurvolle skurke opgelewer het soos Amerika, in die tydperk kort nadat minerale hier ontdek is. Die skrywer, FA Venter onder die skuilnaam van Meiring Fouche, het homself met hierdie werk oortref. Sy karakter Mertel Duvenage is ’n oortuigende boef en Miemsie Bouwer is ’n innemende heldin. En natuurlik is daar die spreekwoordelike aantreklike held in die storie!

![Vuilspel op die Vlaktes](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Vuilspel op die Vlaktes
100![Vuilspel op die Vlaktes](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Vuilspel op die Vlaktes
100Product Details
ISBN-13: | 9781928498537 |
---|---|
Publisher: | Pieter Haasbroek |
Publication date: | 11/05/2021 |
Series: | Ryk Schoonraad Reeks , #1 |
Sold by: | PUBLISHDRIVE KFT |
Format: | eBook |
Pages: | 100 |
File size: | 621 KB |
Language: | Afrikaans |