Wegkruiper

Wegkruiper

by Christelle Wessels
Wegkruiper

Wegkruiper

by Christelle Wessels

eBook

$10.99  $14.12 Save 22% Current price is $10.99, Original price is $14.12. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Iemand speel ’n grusame speletjie op Onrus. ’n Oudonderwyseres word in haar dansateljee vermoor en twee vroue word ontvoer en gemartel. Kaptein Werner de Wege en adjudant Lisamore Talakase moet ’n legkaart bou om die raaisel op te los, maar die belangrikste stukke speel wegkruipertjie met hulle. Sal die speurders die moordenaar betyds kan vastrek voor die volgende slagoffer val? En wat het ’n afgetrede onderwyseres, ’n bekende dokter, ’n sukkelende eiendomsagent en ’n boer gemeen? Wegkruiper, Christelle Wessels se vierde spanningsroman, wys in watter nagmerrie ’n dorp ontaard wanneer die sondes van die verlede ’n gemeenskap inhaal.

Product Details

ISBN-13: 9781776380701
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 07/04/2024
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 320
File size: 4 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Christelle Wessels is die skrywer van Adder, Brandmerk en Om beter te kan moor. Eersgenoemde is vir ’n ATKV-Woordveertjie genoem. Sy woon aan die voet van die Magaliesberge in Rustenburg, Noordwes.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews