Zanzibar Zen

Zanzibar Zen

by Marnus Hattingh
Zanzibar Zen

Zanzibar Zen

by Marnus Hattingh

eBook

$10.99  $12.21 Save 10% Current price is $10.99, Original price is $12.21. You Save 10%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Wanneer ’n nuuskierige toeris aan Zanzibar se kus vermoor word, peul die vreemdste karakters uit die spesery-eiland se tropiese woud. Die bou van Giorgio Comaneti se blinknuwe Zanzibar Zen Casino gaan die helfte van die Jozani-woud uitwis. Toast le Roux, omgewingsjoernalis, moet die stootskrapers betyds stop. Maar Comaneti se gevaarlike handlangers, Tjokkie en Bozo, is reeds op Toast se spoor. En hulle wil net vriendelik met hom gesels.

Product Details

ISBN-13: 9780795802515
Publisher: Queillerie
Publication date: 04/15/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 304
File size: 623 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Marnus Hattingh het sy skoolloopbaan in Bellville voltooi, en ’n MA in Hebreeus by Kovsies behaal. Hierna het hy ’n honneurs in Joernalistiek by Maties voltooi, en as beurshouer by Die Burger as verslaggewer begin werk. Vandag is hy die nasionale motorredakteur van Afrikaanse koerante. Zanzibar Zen is sy debuutroman. Hy woon op Pringlebaai.  
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews