Die Belydenis: Twee vroue. Een geheim
By Jodi Picoult
Paperback
$10.00
(
$20.00
)Save 50%By Jodi Picoult
Collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Select a store to view item availability.
Die ontdekking van 'n dooie baba in 'n skuur op 'n Amiese plaas in Amerika dreig om 'n jong vrou se lewe te verwoes. Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat die 18-jarige Katie Fisher, 'n ongetroude Amiese meisie en die pasgeborene se ma, vir die moord verantwoordelik is. Katie hou vol: sy het nie die baba vermoor nie.
Terselfdertyd vlug Ellie Hathaway, 'n ontnugterde advokaat, na familie wat in dieselfde streek woon om haar kop skoon te maak. Haar tannie is verwant aan Katie en kort voor lan...


