Hoe om 'n trein te stop: Die storie van hoe Mohandas Gandhi die Mahatma geword het
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Toe Mohandas Gandhi op 'n dag van 'n trein afgegooi word, is dit die begin van 'n reis.
'n Reis om 'n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in Suid-Afrika behandel word. 'n Reis om mense te leer dat jy nie geweld hoef te gebruik om die wêreld te verander nie. 'n Reis om die wêreld 'n beter plek te maak. 'n Lang reis wat begin met een klein woordjie: Nee.
In hierdie boek maak jong lesers op 'n boeiende, toeganklike wyse kennis met een van Suid-Afrika - en die wêreld - se...























