Jou Pappa is 'n Held: 'n Kleurvolle Rymende Storieboek oor die Heldedade van Pappas
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Helde kom in baie verskillende vorme. Soms is die grootste helde die mense wat met liefde en omgee daagliks vir ons sorg.
Terwyl Lize droom van haar pappa as 'n held wat maan toe vlieg en om die wêreld vaar, verduidelik Mamma dat heldedom nie altyd gaan oor sulke buitengewone avonture nie. Soms is die grootste helde die pappas wat gewone goedjies met groot liefde vir hulle gesinne doen.
Hierdie kleurvolle boek moedig kleintjies aan om pappas te waardeer vir hulle daaglikse liefdesdade - soos...


