Book Your Summer Shop NowBook Your Summer Shop Now
eBook
$13.80
Membership Card Icon

Collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More

Formats
Select a store to view item availability.

Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library

NOOK App

Download NOOK app

NOOK Devices

NOOK eReaders

  • NOOK GlowLight 4 Plus
  • NOOK GlowLight 4e
  • NOOK GlowLight 4
  • NOOK GlowLight Plus 7.8"
  • NOOK GlowLight 3
  • NOOK GlowLight Plus 6"

NOOK Tablets

  • NOOK 8.7" Reading Tablet
  • NOOK 9" Lenovo Tablet
  • NOOK 10" HD Lenovo Tablet
  • NOOK Tablet 7" & 10.1"
  • NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
  • NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]

Free NOOK Reading Apps

  • NOOK for iOS
  • NOOK for Android

BN.com website

Go to your Digital Library in My Account

Seun is Dana Snyman se rou en onthullende memoir oor dit waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervaringe in die 1980’s. Dit was die tyd van PW se vinger, die Voëlvry-toer, van AWB-saamtrekke, onderhandelinge oor die oorgang en die laaste snikke van diensplig. Dana word oneervol ontslaan uit die weermag, maar eers gaan draai hy in Saal 24.